#Dreamteam

“Hy weet dat omdat julle Hom liefhet, julle gedurig ander Christene help en altyd reg is om te help waar julle kan.” ‭‭Hebreërs‬ ‭6:10‬ ‭DB‬‬

Hierdie is ons vrywilliger familie wat elke Sondag help om die kerk reg te kry vir ‘n diens. Indien jy belangstel om deel van hierdie span te word sit asseblief jou naam hieronder op: