Groepslewe

Ons wil graag hê dat elkeen sy kleiner familie binne die kerkfamilie vind. Skryf as jou naam op indien jy wil deel word van ‘n selgroep.