Kindertoewyding

“Op ’n keer het mense kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy hulle kon seën.” ‭‭Markus‬ ‭10:13

Vul asb jou besonderhede hieronder in indien jy belangstel om jou kind aan die Here toe te wy. Ons stuur binnekort vir jou ons volgende beskikbare datums.