Kruis-Kidz

Kruis-Kidz Kinderbediening

Waar elke kind tuis voel

Die Kinderbediening van Lewende Woord Midrand, Kruis-Kidz, bedien kinders vanaf 2 jaar (van doeke af) tot aan die einde van hulle Graad 7 jaar. ‘n Veilige omgewing word vir die kinders geskep waar hulle waarhede van die Woord kan leer asook met baie pret Jesus kan loof en prys.

Skakel in

Kom kuier by ons hierdie Sondag

08:00 | 10:00