Night Of Light 2020

Dit is weer tyd vir Night of Light, Lewende Woord Midrand se jaarlikse kersproduksie. Na ‘n jaar van inperking en onsekerheid, vier Night of Light hierdie jaar Kersfees deur die kragtige verhaal van Daniël! Saam met Sadrag, Mesag en Abednego herontdek ons die sleutel tot ons tronk-omstandighede. En dit alles gebeur in musical vorm! Kom lag, sing en vier Kersfees saam met jou familie by Night of Light 2020. Jy wil dit nie mis nie!

BESPREEK JOU KAARTJIES

Click op een van die vertonings hieronder om jou kaartjies te bespreek.