Nuwe Besoekers

“Groet mekaar opreg en hartlik soos Christene dit behoort te doen.” ‭‭1 Korintiërs‬ ‭16:20

Dankie dat jy vandag by ons kom besoek het. Dit is vir ons ‘n voorreg om jou as ‘n kuiergas te ontvang by ons diens!