“Vereer die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.” Spreuke 3:9-10
ZAPPER
Jy kan ook op Zapper ‘n bydrae maak deur hierdie kode te scan

KAART BETALINGS
Jy kan offergawes met jou kaart of Masterpass maak deur PayFast.
BANKBESONDERHEDE
Lewende Woord Midrand
FNB
Rekening: 62584639094
Takkode: 250655
INTERNATIONALE BETALINGS
Swift Code: FIRNZAJJ
IBAN Number: 62584639094
God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het.
Dit is ons voorreg om te gee omdat Jesus eerste vrygewig teenoor ons was en steeds is. Skakel in saam met Lewende Woord Midrand om ‘n verskil te maak.