Plantasie

‘n Omgewing waar ‘n tiener hulself kan vind in God se beeld. Plantasie vind elke Dinsdag 18h30-20h30 plaas (in Skool termyn). Skryf asb jou naam op as jy belangstel om deel te word van hierdie groep.