Plantasie

PLANTASIE TIENERBEDIENING

Ons hart is vir tieners om te Glow deur passievol vir Jesus te leef, om te Grow deur daders van die Woord te wees en om te Go en die koninkryk uit te brei.

 

Skakel in

18:30 – 20:30